Tennis

Tennisorganiseerder

Stephanie Nel

Volkies-tennis

Volkies beskik oor ’n trotse en gevestigde tennisprogram wat daarop gemik is om elke speler se volle potensiaal te ontwikkel. Ons maak gebruik van eksterne afrigters van hoë gehalte om te verseker dat ons spelers tegnies en takties op ’n hoë vlak meeding. Jaarliks neem ons senior- en junior spanne met groot trots deel aan die NWU-reeks en die Noordwesliga, waar ons met passie en deursettingsvermoë ons skool se naam uitdra.

snel@volkiespotch.co.za

Dankie aan ons Skool Borge

Designed by Woema Produksies