Netbal

Volkie-netbal is al lank ‘n krag in Noordwes met topklas -fasiliteite en ‘n ryke geskiedenis. Volkie-netbal bied ook jaarliks die bekende Irene Seymore-toernooi aan wat van ons land se voorste skole bymekaar bring.