Bemarking en Borgskappe

Bemarkingsbestuurder

Riandi Pienaar

By Hoër Volkskool Potchefstroom is ons trots op ons ryk tradisie en uitnemendheid – en dit word moontlik gemaak deur sterk vennootskappe en doeltreffende bemarking. Die Bemarking en Borgskappe-portefeulje fokus daarop om ons skool se sigbaarheid te verhoog, waardevolle vennootskappe te vestig en betekenisvolle geleenthede vir samewerking te skep. Deur strategiese bemarking en ondersteuning van ons vennote verseker ons dat Volkies se nalatenskap voortleef en bly groei.

Wil jy deel wees van die Volkies-familie en saam met ons ‘n verskil maak? Kontak ons vir meer oor advertensie -en bemarkingsgeleenthede.

bemarking@volkiespotch.co.za

Gesels met ons oor bemarkingsmoontlikhede

13 + 8 =