Ons Hoop-dogterskoshuis

Me. Delanie Herbst
Koshuismoeder
Ons Hoop-dogterskoshuis bied ‘n veilige en ondersteunende omgewing waar dogters ‘n “huis weg van die huis” ervaar. Hier word gefokus op die holistiese ontwikkeling van elke dogter, insluitend akademiese ondersteuning, sport- en kultuurgeleenthede om dogters te help floreer op alle terreine.
Dit is nie net ’n koshuis nie, dit is ’n familie waar dogter lewenslange herinneringe en vriendinne maak.
Koshuisnavrae – volkies.koshuis@gmail.com