Hokkie

Jaryd Hammond

Hokkiedirekteur

  • SAHA-vlak 2-afrigtingsakkreditasie
  • 15-jaar afrigtingservaring
  • Deel van die Noordwes hokkiekomitee waar sy portefeulje: Afrigting en hoëprestasie is.
  • 8 jaar afrigtingervaring op provinsiale vlak: o.16-, o.18- en o.21-A-spanne.
  • Verskeie spelers afgerig wat vir provinsiale en Varsitybeker-spanne gespeel het.
  •  Twee spelers afgerig wat opgeneem is in die Suid-Afrikaanse nasionale span.
  • Een speler afgerig wat Suid-Afrika by die 2020 Tokio Olimpiese Spele verteenwoordig het.

Volkie-hokkie het die laaste paar jaar groot vordering getoon en is gereed om ‘n hokkiekrag in Noordwes te word. Met die splinternuwe Astro-hokkiebaan en toegewyde afrigting, is ons gemotiveerd om nuwe hoogtes te bereik!



Hokkie Borge