Skoolkoerant

Die doel met hierdie koerant is om die gebeure op die Volkie-kalender vanuit ‘n Volkie se oogpunt te sien, en te lees. Informeel, en so eerlik soos net ‘n kind kan wees. Geniet saam met ons die eerste uitgawe, en kyk hoe groei hierdie koerant in die volgende uitgawes. Ons het vars idees, en so ‘n verrassing of twee wat wag.