Akademie

Matriekuitslae 2024

Bevorderingsvereistes en Vakkeuses

Volkies bied die volgende vakke aan:

In Graad 8 en 9 het ons leerders die volgende verpligte vakke as deel van die Departement van Basiese Onderwys se leerplan:

Afrikaans Huistaal

Engels Eerste Addisionele Taal

Wiskunde

Lewensoriëntering

Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe (Rekeningkunde)

Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe (Besigheidstudies)

Sosiale Wetenskappe (Geografie en Geskiedenis)

Natuurwetenskappe (Fisiese Wetenskappe en Lewenswetenskappe)

Tegnologie

Kuns en Kultuur

Graad 10–12: Verpligte vakke

Afrikaans huistaal.

Engels Eerste Addisionele Taal (EAL)

Wiskunde of Wiskundige geletterdheid

Lewensoriëntering

 

Die volgende lys van keusevakke is beskikbaar vir Graad 10–12.

Rekeningkunde

Besigheidstudies

Fisiese Wetenskap

Lewenswetenskap

Ingenieursgrafika en -ontwerp (IGO)

Rekenaartoepassingstegnologie (RTT)

Inligtingstegnologie (IT)

Verbruikerstudies

Gasvryheidstudies

Visuele Kuns

Toerisme

Geografie

Laboubestuurspraktyk

Landboutegnologie