Volkie Facebook
Vir meer nuus oor die Volkie-familie, kliek op die facebook skakel.
Skryf hier in
Kliek op die skakel om by Volkies in te skryf
Belangrike datums
Volg die skakel vir ons jaarprogram
Hoër Volkskool Potchefstroom is ‘n trotse Afrikaanse, waardegedrewe instansie met ‘n ryk geskiedenis van uitnemendheid en tradisie wat oor meer as ‘n eeu strek. As skool streef ons na ‘n leeromgewing waar leerders geborge kan voel, gegrond op sterk waardes, dissipline en ‘n diep waardering vir die Afrikaanse taal en kultuur. Met ‘n nalatenskap van akademiese prestasie, sportmangees en leierskap, bly Hoër Volkskool daartoe verbind om toekomstige geslagte toe te rus om die wêreld in te gaan.
Volkies 2025 - Akademiese uitslae
Volkies kon in 2024 spog met ‘n slaagpersentasie van 98.7%, met 177 onderskeidings en 96% van ons leerders wat kwalifiseer vir verdere studies.
Skoolkoerant
Die doel met hierdie koerant is om die gebeure op die Volkie-kalender vanuit ‘n Volkie se oogpunt te sien, en te lees. Informeel, en so eerlik soos net ‘n kind kan wees. Geniet saam met ons die eerste uitgawe, en kyk hoe groei hierdie koerant in die volgende uitgawes. Ons het vars idees, en so ‘n verrassing of twee wat wag.
Ontmoet ons onderwysers
Ontmoet ons toegewyde onderwysers en personeel wat saamwerk om akademiese uitnemendheid, geborgenheid en leierskap onder ons leerders te bevorder.”
Volkies presteer op akademiese vlak vir meer as 'n 100 jaar.
In 2022 het Hoër Volkskool Potchefstroom met trots sy 100ste bestaansjaar gevier – ‘n merkwaardige mylpaal in sy ryk geskiedenis. Sedert die skool se stigting in 1922 het Volkies ‘n baken van akademiese uitnemendheid, kultuur en sport in die Potchefstroom gemeenskap gebly. Met ‘n stewige grondslag van tradisie en ‘n vooruitstrewende gees, bou die skool voort op ‘n eeu se nalatenskap en vorm dit steeds jong leiers vir die toekoms.
NewVolkies Facebook
Aan alle voornemende Volkies – Jou tyd is NOU! Volg die skakel vir meer inligting en inskrywingsproses.
Volg die skakel vir skrybehoeftes, skrifte en ander benodighede.
Vir meer oor finansies, skoolfonds, kleredrag en ander algemene inligting volg hierdie skakel.
Met die hulp van betrokke aandeelhouers gaan ons ‘n struktuur vestig waar die ontwikkeling van ons huidige infrastruktuur, menslike hulpbronontwikkeling en maatskaplike welstand versnel kan word.
Kyk meer oor Volkie-sport en kontakbesonderhede







Kontakbesonderhede
018-294 5287/8
admin@volkiespotch.co.za
inskrywings@volkiespotch.co.za
Kruisstraat 41, Potchefstroom, 2531
Leerdersake
gswart@volkiespotch.co.za
VOLG ONS





