Jack Pauw-seunskoshuis

Mnr. Mighael de Beer
Koshuisvader
Jack Pauw–seunskoshuis
By Jack Pauw skep ons ’n huis weg van die huis waar jong seuns se karakters gevorm en ontwikkel word. Hier leer hulle om selfstandig te wees en word hulle voorberei om met selfvertroue en verantwoordelikheid die wêreld te betree. Die koshuis bied nie net ’n veilige en ondersteunende omgewing nie, maar ook die geleentheid om lewenslange verhoudings en vriendskappe te bou – ’n plek waar herinneringe gemaak en waardes vasgelê word.
Koshuisnavrae –